KS
Koos S

1 reviews | Active since Apr 2020

20 Oct 2020, 11:18

Sukkel nog steeds met teljoy

Dit is nog steeds ek en telyoj.my e mails word nie geandwoord nie ek sit met die selfdeprobleem waarmee ek nou twee maande sit. My vraag aan telyoj.Is my rekening nou klaar betaal in augustus of nie.Dan hoekom is ek in kennis getel dat my rek gesluit is en die debied order is gestop. Ek het gister n email gestuur wat nog onbeantwoord is.Ek het van oggend weer een gesruur wat nog nie geandwoord is nie. My vraag is hoe lank moet ek nog met julle dreigemente saam leef en elke keer moet ek my betalings advies strokie weer stuur. As ek julle dan nog geld skuld se vir my hoeveel en saam met dit stuur n afskrif van my ****rak saam Groete jh steenberg.

0
Replies (1)
Teljoy
Teljoy's reply20 Oct 2020, 15:05
Official
Hi Koos,

Please note we have attempted to contact you to no avail. The account has been closed. 

Kind Regards,
The Teljoy Team