KS
Koos S

1 reviews | Active since Apr 2020

05 Oct 2020, 11:08

Sies teljoy ons het n goeie tyd saam gehad en nou dit

Ek het my teljoy rek klaar betaal in augustus .Maar nog steeds kry ek waarskuwings oor die foon dat my rek agterstalig wys.Ek het emails gestuur en boodskappe na hulle customer care line en niemand kom terug na my nie Nou bly hulle n debied order deursit in n rek wat daar nie geld in is nie.My bank kostes loop op en nou moet ek dit betaal .as ek dan nog geld skuld hoekom kan hulle my maar nie net bel dat ons dit kan uitsorteer nie ek voel ongelukkig omdat niemand my bel nie.Of my emails nie antwoord nie

0
Replies (1)
Teljoy
Teljoy's reply07 Oct 2020, 15:17
Official
Good day Koos,

We have been in contact to assist. 

Kind Regards,
The Teljoy Team