KS
Koos S
1 reviews | Active since Apr 2020
09 Oct 2020, 13:12
Nou skuld ek die bank geld
Ek het my rekening in augustus klaar betaal. Maar my debiet order was nie gekanseleer nie.met die gevolg daar was nie fondse in die rek om teljoy te betaal nie. My bank het my beboet op die debiet orders wat nie af gegaan het nie. Teljoy het hulle fout reggemaak maar ek sit met omtrend 300 r bank kostes wi weet wie gaan dit nou betaal
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Teljoy's replyOfficial
09 Oct 2020, 14:14Hi Koos,
Portia has been in contact with you. We are currently waiting for your bank statement in order to assist.
Kind Regards,
The Teljoy Team

Teljoy's reply09 Oct 2020, 14:14
Official
Hi Koos,
Portia has been in contact with you. We are currently waiting for your bank statement in order to assist.
Kind Regards,
The Teljoy Team
Portia has been in contact with you. We are currently waiting for your bank statement in order to assist.
Kind Regards,
The Teljoy Team
KS
Koos S's updateReviewer Update
09 Oct 2020, 17:40Die bankstate was in augustes gestuur toe dit betaal was dit was weer omtrend 4 keer agterna gestuur en vandag weer
Dit is net n verskoning om julle te laat goed lyk in hou aan mense wat hulle werk moet dien doen dit nie .se my hoeveel keer wil julle he ek moet dit stuur .ek het al die datums en mails wat ek gestuur het vir bewyse slaap lekker

Koos S's update09 Oct 2020, 17:40
Reviewer Update
Die bankstate was in augustes gestuur toe dit betaal was dit was weer omtrend 4 keer agterna gestuur en vandag weer