BW
Brandon W
1 reviews | Active since Jun 2022
02 Aug 2022, 18:32
*** diens!!!!
Tekkie town jeffreysbaai het regtig *** diens die 24/07/2022 bestel skoene moet dadelik betaal vir die skoene dit kom van Port elizabeth af doen dit hulle se binne 7 dae sal dit hier wees 7 dae gaan verby ry tot daar se vir my dit sal die volgende dag daar wees, volgende dag ry tot daar selfde storie sal more daar wees vandag 10 dae later word daar gese dit het nog nie gekom nie sal vrydag nou daar wees nooit weer in my lewe sal ek by die plek koop nie, petrol is duur om op en af te ry en die manager maak ook geen ****ak met n mens nie swak Diens regtig swak!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)