FV
Ferdi V

1 reviews | Active since Jul 2020

23 Jul 2020, 14:43

Swak diens.

Ek het n opgeboude rekenaar teruggeneem omdat dit t****ehands was en n terugbetaling gevra op Dinsdag 3 Julie (R3800.00) . Na vele verskonings en traagheid, is die geld nog nie aan my uitbetaal nie. Ek wag nou al 20 dae!!

0
Replies (0)