VV
Vapa V
1 reviews | Active since Dec 2023
18 Dec 2023, 17:23
Flink diens van Team Visas Travel
Goeie dag. My naam is Zelda de Bruto.
Ek wil baie graag aan die span van Team Visas Travel, Pierre En Linda baie dankie sê vir hulle uitstekende diens wat hulle gelewer het. Dit was regtig n 100 ster diens. Julle voortreflikheid en vriendlike behulpsaamheid was ongelooflik. Ek het nie woorde om te beskryf hoe dankbaar ek is vir mense soos julle. Ek het werklik so groot probleem gehad en julle het sonder om te wik of te weeg my deur dit gedra en nog beter ook op no 99 my verbaas om die papierwerk nog betyds by my uit te kry. Well Done. Julle is awesome.
Ek sal julle ten alle tye aanbeveel en julle weer nog n 100 ster gee.
Baie dankie julle.
Groete Zelda de Bruto.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)