ZP
Zanell P

1 reviews | Active since Jun 2020

28 Nov 2020, 18:41

Vinnige diens

Amazing diens! Ek het 26/11/2020 met black Friday special bestel. En het alreeds vanoggend 28/11/2020 my bestelling ontvang. Die diens was amazing en verpakking is so so mooi!! Sal defnitief weer bestel

0
Replies (1)
Te Fraai Diena
Te Fraai Diena's reply30 Nov 2020, 08:43
Official
Hi Zanell, baie bly jy is tevrede :). 
Baie dankie vir jou ondersteuning xx