WS
Wian S
1 reviews | Active since Jul 2013
08 Oct 2019, 11:35
Vinnig en effektief
Ek het skoene vir my vrou bestel en was redelik skrikkerig om dit oor WhatsApp te bestel sonder om aan te pas. Die informasie op wat ek gekry het op WhatsApp was baie goed en vinnig. Ek het die skoene bestel en betaal. Vanaf my eerste kommunikasie met hulle totdat hulle afgelewer het was minder as 'n week gewees. My vrou is baie gelukkig met die skoene en dit pas perfek!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Te Fraai Diena's replyOfficial
08 Oct 2019, 16:06Hallo Wian, baie dankie vir jou mooi terugvoering - so bly julle is tevrede :)
Te Fraai Diena's reply08 Oct 2019, 16:06
Official
Hallo Wian, baie dankie vir jou mooi terugvoering - so bly julle is tevrede :)
