LE
Lorna E

1 reviews | Active since Sept 2014

04 Sept 2020, 08:06

UITMUNTENDE DIENS EN PRODUK

Ek kan nie uitgepraat raak oor hierdie vellies nie, dit dra soos n pantoffel wat mens heeldag mee wil loop. Koop vir jou n paar, dit sal jou grootste bederf van die jaar wees. As manlief nie weet wat om as n geskenk vir jou te gee nie, hierdie is sy antwoord. Waarskuwing : mens bly nie by 1 paar nie maar jy sal elkgeval nooit weer ander skoene wil dra nie - so gaan groot, ons vrouens verdien dit ! Fraai Diena se diens is fantasties en gaan uit hul pad om jou skoene vinnig by jou te kry. Lekker om met sulke vriendelike mense te werk. Nouja, laat jy nie verder op jou laat wag nie, BESTEL !!!

0
Replies (0)