NK
Nadia K
1 reviews | Active since Sept 2020
03 Sept 2020, 13:42
Te Fraai Diena - UITSTEKENDE DIENS!
Te Fraai Diena het die mees uitstekende diens ooit! Ek sal nooit iewers anders sulke mooi handgemaakte leer skoene kan koop, nie eers te praat van flinke proffesionele diens nie! #dienamynou #tfd #besteenmooisteleerskoeneooit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)