RK
Ronell K

1 reviews | Active since Mar 2014

09 Oct 2018, 17:48

Te Fraai Diena uitstekende diens

Te Fraai Diena is handgemaakte leer skoene, amazing diens presiesnop tyd gelewer en pragtige waarde vir geld unieke skoene. Definitief aan te beveel....

0
Replies (1)
Te Fraai Diena
Te Fraai Diena's reply18 Oct 2018, 13:56
Official
Hallo Ronell - baie dankie vir jou mooi terugvoer :) 
Ons stel dit hoog op prys xx