NZ
Nadia Z

1 reviews | Active since Mar 2020

26 Mar 2020, 17:02

Te Fraai Diena is TOPS!

TeFraaiDiena se kommunikasie en kliënte diens is tops! Baie vriendelik en hulpsaam, verduidelik die hele aanlyn-koop-proses baie deeglik. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir pragtige, unieke en gemaklike leerskoene/vellies!

0
Replies (1)
Te Fraai Diena
Te Fraai Diena's reply31 Mar 2020, 20:27
Official
Hallo Nadia, baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg xx
Baie dankie ook vir jou ondersteuning in plaslike Suid Afrikaanse besighede :)