JO
JULIE-ANNE OCKHUIS
1 reviews | Active since Sept 2023
08 Sept 2023, 17:07
Te fraai diena is die beste vriend wat enige dame kan hê, wat mal is oor vellies.
Te fraai diena is beste velskoen besigheid. Ek is verlief op die manier hoe hul prodrukte geproduseer word. Dit is altyd n plesier om by hulle te koop. Ek het al 5keer by hulle aankope gedoen en ek is nie eenkeer spyt daaroor nie. Mag God jul besigheid seën. Ek is n gelukkige kliënt, wat vriende sal aanbeveel om by u hule te koop😊🤗
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)