NK
Nadia K

1 reviews | Active since Sept 2020

29 Jul 2021, 09:28

PUIK DIENS! KWALITEIT PRODUKTE!

Die BESTE diens! Gemaklikste skoene vandat dit aangetrek word! Ek sal weer en weer en weer en weer by Te Fraai Diena bestel!

Dankie Te Fraai Diena julle diens is PUIK!

#TeFraaiDiena #Dienamynou

Warm Voete, Kwaliteit skoene!

0
Replies (0)