MW
Marlene W

1 reviews | Active since Aug 2018

07 Sept 2019, 13:36

Happy client

Ek het onlangs twee paar skoene gekoop en ek is meer as tevrede met hulle produkte... puik diens en vinnige aflewering... ek beveel hulle beslis aan...❤️

0
Replies (1)
Te Fraai Diena
Te Fraai Diena's reply08 Sept 2019, 21:23
Official
Hallo Marlene :) 
Baie dankie vir jou mooi terugvoering en baie bly jy is tevrede xx