JB
Jolanda B
1 reviews | Active since Feb 2020
28 Feb 2020, 13:28
FANTASTIESE DIENS ONTVANG VAN TE FRAAI DIENA
Ek het onlangs my t****e paar vellies by Te Fraai Diena bestel. Ek het elke keer uitstekende diens ontvang. Personeel was behulpsaam & vriendelik. Ek kan hul skoene hoog aanbeveel. Die skoene is gemaklik, mooi & ontvang soveel komplimente!
Dankie Te Fraai Diena, JULLE IS TOPS!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Te Fraai Diena's replyOfficial
28 Feb 2020, 18:49Hallo Jolanda, baie dankie vir jou mooi terugvoer xx
Baie bly jy is tevrede :)
Baie bly jy is tevrede :)
Te Fraai Diena's reply28 Feb 2020, 18:49
Official
Hallo Jolanda, baie dankie vir jou mooi terugvoer xx
Baie bly jy is tevrede :)
Baie bly jy is tevrede :)
