eP
elizma P
1 reviews | Active since Mar 2018
01 Nov 2019, 13:57
FANTASTIESE DIENS
EK WIL EINTLIK 10+ STERRE GEE! Beste diens wat ek in n lang tyd gekry het, van aanlyn koop, betaal en aflewering! Ek kon nie glo dat ek my skoene binne 3dae gekry het nie veral as mens die afstand in ag neem, Groot dankie Te Fraai verseker het julle my as n jare nog klient gekry. Ek LOVE my skoene dit pas asof dit NET vir my gemaak is!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Te Fraai Diena's replyOfficial
04 Nov 2019, 13:01Hallo Elizma, baie bly jy is tevrede, goeie diens is nommer 1 vir ons.
Dankie vir jou mooi terugvoering xx
Dankie vir jou mooi terugvoering xx
Te Fraai Diena's reply04 Nov 2019, 13:01
Official
Hallo Elizma, baie bly jy is tevrede, goeie diens is nommer 1 vir ons.
Dankie vir jou mooi terugvoering xx
Dankie vir jou mooi terugvoering xx
