CP
Carlien P

1 reviews | Active since Feb 2021

30 Nov 2021, 15:18

Fantasties!!

My 1ste keer wat ek skoene by hul bestel het. Ek was aangenaam verras met hul diens & gehalte van hul skoene!! Geen wag tyd, jy bestel & volgende dag is dit by koerier!! Ek sal hul deffinitief aanbeveel & weer by hul koop!! Fantasties!!😁

0
Replies (0)