LVDW
Lizaan Van Der Walt
1 reviews | Active since Aug 2019
04 Aug 2019, 13:41
BeStE SkOeNe oOiT! ????
Ek het al 5 pare skoene by hulle bestel 3 van hulle is vir myself, 1 vir skoonma en 1 vir skoonsuster. Die diens is wonderlik. Hulle is altyd vriendelik en help graag met vra. Die skoene is verseker die beste kwaliteit leer skoene op die mark!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Te Fraai Diena's replyOfficial
28 Aug 2019, 11:02Hallo Lizaan - baie dankie vir jou mooi woorde, waardeer dit opreg xx
Te Fraai Diena's reply28 Aug 2019, 11:02
Official
Hallo Lizaan - baie dankie vir jou mooi woorde, waardeer dit opreg xx
