GH
Gracia H

1 reviews | Active since Nov 2019

05 Nov 2019, 11:22

Beindruk!

Baie professioneel. Gee al die inligting wat nodig is deur en laat jou weet wanneer jou pakkie gestuur is en waar jy dit kan track. Ek binne paar dae my vellies gehad en dit is baie baie goeie kwaliteit en dra baie gemaklik. Baie dankie! Sal julle beslis aanbeveel en weer gebruik.

0
Replies (1)
Te Fraai Diena
Te Fraai Diena's reply05 Nov 2019, 12:52
Official
Hallo Gracia - baie dankie vir jou mooi terugvoering, waardeer dit opreg :) xx