JB
Jolanda B

1 reviews | Active since Jan 2015

07 Apr 2021, 16:52

Altyd uitstekende diens en lieflike skoene

Ek het al verskeie stelle skoene aangekoop, en ek kan Te Fraai Diena enige tyd aanbeveel as jy `n paar vellies wil koop! Die mooiste skoene en uitstekende gehalte. Ek het my laaste aankoop op die webtuiste gedoen, was so maklik en gebruikersvriendelik. En die diens is altyd vinnig en vriendelik. Dankie!

0
Replies (0)