hF
hennie F

1 reviews | Active since Nov 2016

03 Apr 2022, 14:09

Oorverhaling

Die bestuurderes (Jeanette) het dat ons dubbel betaal vir n kamer.Die fout is agtergekom en ek wag nou meer as n maand dat my geld terug betaal moet word.Ek het ook state en fakture aangevra maar nog niks ontvang.Ons totale verblyf was 13 aande.

0
Replies (0)