RV
Riaan V
1 reviews | Active since Aug 2023
14 Aug 2023, 20:56
TBG SA die beste sonkrag maatskappy vir jou
Jaques en Keith van TBG SA het vir my 2 x 5kW Sunsynk Inverters en 2 x Sunsynk 5kWh battery geinstalleer in my huis in Centurion. Hulle span, die installeerders en Chris, die elektrisien, het die oors***eling na sonkrag so maklik gemaak. Baie dankie ouens, Riaan
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)TBG SA (Pty) Ltd's replyOfficial
14 Aug 2023, 21:17Baie dankie Riaan
TBG SA (Pty) Ltd's reply14 Aug 2023, 21:17
Official
Baie dankie Riaan
