cD
chandre D
1 reviews | Active since Jul 2014
24 Feb 2022, 07:23
Ombeskofte bestuurder DEON GEEN SWAK KLIENTE DIENS PATETIES
23 Februarie 2022 motor afgehaal by Tavcor George die bestuurder was so ombeskof. My boot gegooi en gese ek moet nooit weer kom na tavcor george nie. Hulle service is pateties sy gesig uitdrukking se sommer wat soek jy weer hier. Julle Sal hoor van my prokereur het ek hom gese ek ek gaan koerante toe.
Wens ek kan julle 0 rate
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)