CM
Cornelia M

1 reviews | Active since Mar 2015

05 Mar 2015, 10:35

Very good products

Ek het so ruk terug die eerste keer Tasty Treats se Snactive wholewheat crispbread gekoop. Dit is absoluut heerlik. Ek is baie beindruk want dit is ook bekostigbaar. Het ook al 'n paar keer jul Krit Bacon flavour gekoop wat ook baie lekker is.

Wil dankie se vir hulle smul-lekker en bekostigbare produkte.

0
Replies (0)