mT
maricel T

1 reviews | Active since Jul 2023

04 Jul 2023, 11:27

Swak diens teleurstelling

Ongelooflike swak diens , hulle sit hul staf bo kliente en lag in kliente se gesigte.Regtig ongelooflik swak van sulke stunning plek ek sal nooit recommend nie geen kwaliteit produk is werd sulke swak dien en staf nie ek is hartelik teleurgesteld.

0
Replies (0)