CS
Chris S

1 reviews | Active since Mar 2014

04 Mar 2016, 23:21

ja nee ek weet nie !!!!!

Ek wil net vir die eiernaar van taaljaart se sy moet maar net kyk haar dryvers hulle ry nie soos hulle wil noe hulle ry soos pad varke en ek sal nooit in taaljatd se kare ry nie want jy is nie vuilug in die kare nie as jy in bel en dan se hulle die eiernaar sal trig bel en dan bel die eiernaar jou noe trig nie. Kyk net hoefeel kare is van taaljard in die ongeluke. Hulle het nou net op 04-03-2016 tyd 23:00 hier verby gejaag en dan se die eiernaar die kare het trekker in en hulle sien niks nie raak nie maar ja amel gaan sien op hallo pieter hoe die taxi ry. Ek hoop julle gaan nou iets doen of ek gaan dit nou by die taxi raat ok gaan aan gee.

0
Replies (0)