RP
Riaan P

1 reviews | Active since Jan 2022

31 Jan 2022, 07:33

Swak diens

Moet asb nie die ou se besigheid ondersteun nie. Swak diens. TG het my wasmasjien kom reg maak en vir my gese die shocks is baie los ons sal dit moet replace. Ek het ingestem en vir hom die geld oor betaal. Hy het toe vasgebrand en gese hy sal later die shocks kom insit hy het dit. Ek het toe gehoor hy was dalk in anraaking met Covid. Ek het 2 weeke gewag en gevra is hy okay en waneer kan ons 'n tyd vas maak. Hy het my toe glad nie begin antwoord nie geen feedback en my calls ignore. Dis nou al 3 weke wat ek niks hoor nie. Ek vir hom gese ek verstaan as hy siek is of tyd kort, geen feedback. Ek vir hom gevra kan hy asb my geld terug betaal sodat iemand Anders kan kry, maar dit nie gedoen nie. . Was altyd happy met sy werk. Hy kon net se daars fout of jammer of net laat weet het. Ek beveel hom nie aan nie geen Diens en geld word nie terug betaal nie.

0
Replies (0)