1 reviews | Active since Nov 2019
S******
Ek het my vrou se s****** vir Mario gevat by Synergy Motorcycles om vir ons te kyk hoekom vrek die s****** en nie wil petrol deur kry nie.Mario het my meegedeel dat dit dalk die petrolpomp kan wees en dit kos R1500 as dit vervang moet word en as hy dit net skoonmaak R550. Peter die werktuigkundige het gesê dat hy nie die fout kry nie,maar my meegedeel dat hy die s****** gaan strip en al die injectors,sparkplug en airfilter skoonmaak.Hy het my gevra hoe ver ry ons voordat die s****** begin uitsny.Ek het vir hom gesê seker so 10-15km,maar dit is korter.Mario het ons toe R1400 gevra om die probleem reg te maak.My vrou het seker 'n maand met die s****** gery en het Donderdag 12/08/2021 weer begin.Ons het die s****** Vrydag na 'n ander werktuigkundige geneem en ons meegedeel dat hy na al die filters injectors en sparkplug gekyk het en gevind dat vuil is.
