1 reviews | Active since Jun 2020
Elna Phol - Symington & De Kock
Elna Phol, jy is die beste prokureur wat ons pad gekruis het. Na 17 jaar het jy raak gesien wat niemand kon of wou raak sien nie. Na baie trane, honderde duisende rande het jy die wet stiptelik aangehaal en volstaan daarby.
Dankie dat geluister het sonder om 'n sent te vra en weet ek dat jy vir my dogers se reg op hul regmatige erfporsie opgestaan het, maar ook dat jy baie sterk steun op ons Regstelsel.
17 Jaar het ek bakei dat geregtigheid geskied. Dankie aan Christoff van Synery Valuations wat my na julle toe verwys het. Dat 'n pa sy eie kinders besteel en wil belas met miljoene in samewerking met 'n finansiële adiviseur van PSG is skrikwekkend.
Jy is een merkwaardige vrou en mag ander die voorreg hê om by jou te leer, ek wil elke jong mens wat wil spesialiseer in boedels aanmoedig om by jou te gaan leer.
