lvds
louis van der schyff

1 reviews | Active since Oct 2024

08 Oct 2024, 14:57

Sygnia stel nie belang om in Afrikaans by te staan nie?

ek het die fondse van Synia bestudeer en wou dit opvolg met 'n agent van Sygnia. Cindy het die telefoon beantwoord en ek het gevra met wie kan ek navrae doen oor 'n lewende annuiteit. Cindy het aangedui sy kan help maar kan of wil (?) nie in Afrikaans my bystaan nie....einde van die navrae... my voorstel aan ander Afrikaans sprekende lede van die publiek, soek maar rond wie bereid is om jou te help. teleurstellend..

0
Replies (1)
Sygnia
Sygnia's reply08 Oct 2024, 16:32
Official
Hi  Louis

We’re truly sorry to hear about your recent experience with our service.  We’d like to make it right — a member of the team will be in touch with you soon so you can address your concerns with us directly. Thank you for giving us the opportunity to improve.

Here to help,
The Sygnia Team