KJ
Kevin J

1 reviews | Active since Jul 2019

30 Jul 2019, 12:23

Beveel graag aan

Baie behulpsaam . Altyd bereid om raad te gee en te help kostes spaar waar moontlik. In ons bedryf as bouers is dit moeilik om mense te kry wat op tyd is en jou ingelug te hou van veranderings. Beveel hul graag aan. Legacy Group Investments.

0
Replies (0)