GC
Gerda C
1 reviews | Active since Apr 2015
30 Nov 2016, 10:30
Good Service and cheap
<p>Hi Piet. Wil net weereens vir jou baie dankie se vir jou goeie diens en bekostigbare pryse... dis hoekom ek elke keer my voertuig na jou toe bring. Jy gaan altyd die ekstra myl en kyk waar jy kan help. Eerlike en goeie mense soos jy en jou vrou is maar min. Baie, baie dankie. Maak nie saak wat ander oor julle se nie, ek weet die waarheid en julle is die beste.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)