GC
Gerda C

1 reviews | Active since Apr 2015

16 Apr 2015, 09:10

Good Service

Goeie dag.

Ek wil net vir SWD Motors se baie dankie vir julle goeie diens. Ek sal enige tyd weer my motors by julle laat regmaak. Julle is vriendelik en \go the extra mile"vir kliente. Ek haal my hoed af vir jou en jou vrou wat basies amper alleen alles doen. Dis min wat mens sien twee mense wat so saam werk om te kan sorg vir julle gesin.
Moet julle nie steur aan al die mense se slegte woorde en complaints nie. Ek het nog altyd net goeie diens by julle gekry. En julle maak plan om mense te help en doen mens nie in soos ander plekke nie. Julle pryse is bekostigbaar.
Ek weet julle is party keer besig of uit op die pad en kan nie altyd telefoon oproepe beantwoord nie. Dis verstaanbaar.
Net jammer mens kry sulke mense wat dit moeilik maak vir mens!!!!

Daar is niks verkeerd met SWD Motors se diens of werk nie. Hulle werk al vir 10 jaar aan my voertuie en nog geen probleem gehad nie.

WELL DONE SWD MOTORS!!! Hou so aan...."""

0
Replies (0)