GT
Gerhard T
1 reviews | Active since Dec 2019
14 Dec 2019, 08:46
Gerhard Theron
Swartruggens Tolhek het probleem dit lees nie e-tags nie, en dit op Kersseisoen vakansietyd. Die kassiere is ongeskik en een van hulle wys vir ons middelvinger.....en dit net omdat ek gesê het dit is patetiese diens en dat dit die duurste tolhek in SA is, daarom moet hulle dienste 100% wees.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)