AG
ANTJIE G

1 reviews | Active since Jun 2014

27 Oct 2020, 19:03

Uitstekende diens

Ek moet Elsie Basson uitsonder. Sy was baie behulpsaam om my motorfiets lisensie te kon op****r. Ek het gebel en sy het onmiddellik gekyk of die posstuk gearriveer het vanaf die verkeersdepartement. Sy het my ingelig dat daar op daardie stadium niks was nie. Daarna het ek twee poskantore ge****ak sonder dat hulle die posstuk ontvang het. Volgende dag kry ek 'n oproep van Elsie Basson, Swartland Munisipaliteit. Sy het dit ontvang en dit word die volgende dag by Yzerfontein Munisipaliteit afgelewer. Ons het meer sulke wonderlike sterre nodig wat nog die ekstra myl loop om 'n goeie diens te lewer. Baie dankie weereens Elsie Basson. Waardeer opreg.

0
Replies (0)