1 reviews | Active since Mar 2015
is n slegte produk en dan se hulle is gemaak vir kinders en as jy wil gaan om dit reg te maak dan se hulle dek net sagte ware die chager het nie eers 3 dae gehou nie toe trek ek als uit mekaar en ek is nie eers n kind nie en dan breuk die binneste screen nie buitenste een nie so hoe sterk is dit vir kinders gemaak en nee niks op hom geval of laat val nie so ek sal nooit weer in my lewe swag ondersteun nie julle proedukte is nie vir kinders gemaak nie glad nie sterk genoeg nie ek dink ek het my geld mors vir n ding wat net n maand lank gehou het en dan het my kind nie eers hul tyd gespeel nie en nie eers te praat van sy battery krag nie is apsolit n skande hou nie eers 2 ure nie en vat n nag om te charge ek is biter spyt oor my swag tablet 703
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.