CS
Carien S
1 reviews | Active since Sept 2017
21 Sept 2017, 15:57
Suzuki Swift Tyres not for sale
My ma ry n Suzuki Swift 1.2 2013 Model. Sy het hom nuut gekoop. Die bande waarmee hy uitkom is 165/80/R14 Goodyear bande. Iemand het n mes aan die kant in haar wiel gedruk. Na twee dae se soektog hoor ons dat Goodyear glad nie die bande gaan maak nie. Die Conversion is 185/70R14. Sy moes 4 nuwe bande koop omdat die oorspronklikes nie beskikbaar is meer nie. n Suzuki tak kom vir ons een gee teen bykans R3000??? Ek dink regtig dit is uiters swak!
Ek het hierdie op Suzuki Gacebookblad gepost. Op 4 September 2017 hulle gee nie terugvoer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)