1 reviews | Active since Mar 2015
Not satisfied with service
Met 15000km diens gekla oor venster wat nie egalig toemaak nie,die middag toe ek by die huis kom is die venster en die buitekant van kar vol olie . Ek het die kar skoon gemaak maar die olie op die venster het gebly want elke keer as jy die venster laat sak of toemaak smeer die venster vuil, Die motor is nou al vier keer teruggeneem om die venster skoon te maak , maar daar is nog steeds olie op.<br> Die venster is gestoom om die olie aftekry nou rattle die venster as hy oop is, die smash en grab aan die bokant van die venster is ook nou beskadig.Die kar was gister weer by die motothawe en ek het gevra dat die binnekant van die venster in die deur wat beskadig is vervang word. Ek is ges***el en ingelig dat hulle nie gaan betaal vir die materiaal nie.Dit is die motorhawe se skuld want waar het jy gesien jy gooi olie op elektriese venster daar moes dalk net een klein partjie vervang gewees het.
Dear Valued Customer,
Please note that Suzuki Auto South Africa is dedicated to our customers.
We will contact you directly on the above email address and facilitate the resolving of your concern.
Best regards,
Suzuki Auto South Africa
Dear Valued Customer,
Please note that Suzuki Auto South Africa is dedicated to our customers.
We will contact you directly on the above email address and facilitate the resolving of your concern.
Best regards,
Suzuki Auto South Africa
