mjvr
magda janse van rensburg

1 reviews | Active since Aug 2015

19 Aug 2015, 20:49

no feedback

Hiermee wil ek net graag my ontevredenheid onder u aandag bring.<br> <br> <br> Ek het Desember 2015 'n Suzuki Grand Vitara (Vin nr.JSAJDA4V***1) by Suzuki Rustenburg gekoop.Waarna ek vir Suzuki Rustenburg gevra het om 'n sleepstang te installer.Met die eerste sleep van my nuwe waentjie geen probleem nie maar daarna het ek probleme begin kry dat geen ligte van enige sleepwaentjie werk nie.Ek het my voertuig na Suzuki Rustenburg gevat om die kragprop te laat toets.Hulle kon nie die prop toets nie en het hul bure wat uitlaat stelsels installeer gevra om te toets.Hulle het net gese dat dit moontlik 'n \fuse"kan wees.Ek is toe na Witbank Suzuki om die kragprop te laat toets.Na om en by 3 ure se gewag het hul my meegedeel dat die (Smart Link)\""box\""nie werk nie.Hulle (Witbank Suzuki) sou vir my 'n nuwe een bestelhet.Na vele oproepe en navra en weke se gewag moes ek deur ry na Witbank om uit te vind wat aan gaan.Witbank Suzuki het 'n Smart link \""box\"" uit 'n ander sleepstang \""box\""gehaal en vir my gegee.Ek is met dit na Rustenburg Suzuki om te vervang met die oue.Volgens hulle was als reg maar het die kragprop nie op 'n waentjie getoets nie.By die huis wou ek my waentjie haak maar weereens werk die"""

0
Replies (1)
Suzuki Auto South Africa
Suzuki Auto South Africa's reply27 Aug 2015, 13:35
Official
Hello magda1969,

You are a valued customer of Suzuki Auto South Africa.

Suzuki Auto South Africa will communicate with you directly to address your concern regarding the tow bar on your Grand Vitara.

Once your concern has been resolved, Suzuki Auto South Africa will communicate the resolution on this forum.

Best regards,
Suzuki Auto South Africa