1 reviews | Active since Dec 2017
Ongelooflike Slegte Diens
Die mense het ons kar se sitplekke so om en by vier/Vyf maande terug kom haal om oor te trek met kunsleer , die seats het na 'n baie kere se gat lek en ongelooflik baie verskonings terug gekom na amper twee maande, die nate trek los en dit lyk super onnetjies, die deur panele trek uit, hulle het ons R3000.00 gevra vir die gemors wat hulle aangejaag het, ek het gekla en gese hulle moet die goed kom reg maak eks on tevrede, met die sukkel ons nogsteeds om die goed terug te kry en die regstellings wat gemaak moet word, Die oom wat hulle sitkamer stel ook laat oortrek het, by dieselfde mense is ook ontevrede, hulle is ook vol verskonings en kom maak ook niks reg wat los trek(na hulle talle kere gese het dat hulle sal deur kom om dit reg te maak), ons wag nou meer as 'n maand(amper twee maande) sodat hulle die goed moet kom reg maak !!!!! Dit is die mees patetiese diens wat ek al ooit ontvang het ! Met die advertensies wat hulle plaas se hulle 3-5 werksdae !!! Dink eerder die mense vat kanse
