NVDM
Nic Van Der Merwe

1 reviews | Active since Aug 2020

14 Oct 2020, 07:44

Nuwe afdak

Morne en sy span van Sure Pro Industries het vir ons n staal afdak tuis opgerig, uitstekende netjiese gehalte werk is gedoen en baie professioneel. Ons gaan defnitief weer van hulle dienste gebruik en sal Morne en sy span beslis aanbeveel vir enige iemand

0
Replies (0)