MB
Mariette B
1 reviews | Active since Apr 2019
04 Apr 2019, 12:39
POOR SERVICE
Ek het op 26 Maart 'n Playstation 4 bestel en betaal oor die internet. Ek het 'n e-pos ontvang dat hul my betaling ontvang het. Hul telefoonnommer op hul website bestaan nie en hulle is ook nie geleë te 1290 Heuwel Road Centurion nie. So die adres en telefoonnommers is vals. Ek het nog geen Playstation ontvang nie en klomp geld gemors.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)