MG
Marius G

1 reviews | Active since Jul 2024

03 Mar 2025, 14:34

Herstel Deurslot

Was verlede Woensdag 26 Februarie 20 vir die herstel van 'n deurslot aan my motor. Baie dankie aan Pierre en Johan en hul personeel vir vriendelike doeltreffende diens vanaf ontvangs tot afhandeling van die reperasie. Nogmaals baie dankie.

0
Replies (0)