HS
Hennie S

1 reviews | Active since Mar 2021

14 Apr 2021, 10:34

Excellent service from Supaquick Knysna

Supaquick Knysna het 'n Sleepstang vir my voertuig gevind nadat verskeie ander vers******s, insluitend 2 ander Supaquick takke, dit nie kon voorsien nie. Ons het 'n afspraak 10 dae voor die tyd gemaak en op die dag is dit betyds aangesit. Die probleempie met 'n foutiewe partjie is vinnig uitsorteer en is ek baie tevrede met die diens. Ek moet Werner se naam noem wat die hele transaksie bestuur het. Welgedaan en baie dankie. Hennie Smit

0
Replies (0)