GB
Gideon B

1 reviews | Active since Oct 2013

11 Mar 2017, 11:05

Altyd goeie diens en pryse

<p>Supa Quick naby Rietpan is hoogs aanbeveelbaar. Ek kry altyd goeie diens en goeie pryse by Oom Chris. Ek en my pa vat ons motors al jare na hulle toe en as lojale klieënte gee hulle vir ons altyd goeie pryse. Sal nie sommer na n ander plek toe gaan nie. </p>

0
Replies (0)