cC
cornelgroen C

1 reviews | Active since Jul 2016

26 Jul 2016, 17:00

soek my geld terug maar hoe wie kan my help

<p>hallo ek het a bakkie laas jaar 2015/05/21 ****ant gekoop by Sunwardmotors in eastlynn ek het gevra is als op datum en geen proebleme met papiere nie toe word daar vir my gese daar was net a boete uit staande maar dit is klaar uit gesorteer sal papiere binne volgende 3 dae kry ek wag tot vandag nog vir die papiere en elke keer is daar a nuwe storiemy prokureur het al a demand brief uit gestuur om koop ****rak te kanseleer en hulle ignore dit en het toe vir my prokureer gese ons weet dat dit a boedel voertuig was en dit was die eerste woord na a jaar wat ons hoor nou se hulle weer dit was a besigheid bakkie so wat moet ons nou glo ek moet na elke 3 de week bel vir a nuwe permit en wag nou nog vir papiere my prokureur het die saak deur gegee vir ombidsman en ons wag seker al a maand vir terug voering ek wil die bakkie verkoop want ek het finansie proebleme hoe moet ek verkoop sonder papiere en Sunward weier om bakkie terug te neem en my geld terug te gee en se ek moet deur AA gaan as ek hom aan hulle wil terug verkoop ek moetR7000 betaal het vir waranty en dis waardeer ons moet gaan ek is regtig moeg gesukkel en moeg vir hulle stories</p>

0
Replies (0)