KT
Kobus T
1 reviews | Active since Apr 2021
21 Apr 2021, 17:33
Beste diens ooit
<div>Hiermee n groot dank aan Phillip en Jan. Dit was regtig die beste diens wat ek in my tyd ontvang het. Hierdie mense gaan uit hulle pad uit om jou te help.. Phillip het my verseker dat hulle nie wegstap nadat hulle die voertuig aan my verkoop het nie. Daar was n probleem op die voertuig en Phillip het my versoek om n kwotasie te kry vir die herstel daarvan. Dit was n aansienlike bedrag en hy het die probleem sonder enige redenasie dadelik herstel. Hierdie is mense wat regtig kliente se belange op die hart dra. Dankie Phillip. Ek sal julle ooral aanbeveel. (My seun is reeds oppad na julle toe)</div>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)