1 reviews | Active since May 2020
Puik diens!!
Wat 'n voorreg om besigheid te doen met Sunward East Lynne. Groot dankie aan Jan Bester vir jou puik diens en bystand en moeite ook after sale. Dankie ook aan Andre met hulp van finansiëring. Dankie aan Pieter wat ook 'n groot rol gehad het met die aflos van my kar. Ek sal julle aanbeveel sover as wat ek gaan . Julle span is puik , soos ek ook seën vir julle toegebid het die dag toe ek my Amarok gaan haal het so sal julle seën uit God se hand ontvang vir julle eerlike en puik diens. Wat 'n voorreg om julle almal te kon ontmoet en dat julle die hele proses so gerusstellend as moontlik gemaak het en steeds ook after sale diens lewer.
Die publiek hoef nie een oomblik te huiwer om besigheid te doen by Sunward Motors East Lynne nie!!!
Dankie is nie genoeg nie! Ons geniet ons pragtige Amarok baie!
Groete Charlene en Erick Stoltz
