JE
Janus E

1 reviews | Active since Jul 2025

22 Dec 2025, 07:19

Dankie Dean en Marna

Baie dankie Dean vir jou vinnige reaksie en diens op ons navrae. Dankie die bakkie wat ons gekoop het was presies soos dit geadverteer en aangebied is. Die aflewering was n aangename en professionele ondervinding. Dankie Marna vir jou diens en professionele hantering van die admin en ****rak ondertekening. Ons sal verseker julle en Sunward Motors aanbeveel vir iemand wat in die mark is vir n voertuig.

0
Replies (0)